| |||||
Geboortedatum | 25 April 1976 | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboorteplek | Koue Bokkeveld, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,78 m | ||||
Massa | 80 kg | ||||
Universiteit | Universiteit van Stellenbosch | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Vleuel | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1996–2007 | Westelike Provinsie | 80 | (320) | ||
korrek soos op 6 Augustus 2022. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1998–2007 | Stormers | 57 | (175) | ||
korrek soos op 6 Augustus 2022. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1999–2007 | Suid-Afrika | 64 | (130) | ||
korrek soos op 6 Augustus 2022. |
Breyton Paulse (gebore 25 April 1976 in De Keur, Koue Bokkeveld) is 'n Suid-Afrikaanse voormalige rugbyspeler wat van 1999 tot 2007 op vleuel vir die nasionale span, die Springbokke, gespeel het. Hy het 64 toetswedstryde vir Suid-Afrika gespeel en 26 drieë gedruk.[1]